Deo Victoria Newcastle

Ware Noord – Geopenbaarde Geheime

Informações:

Sinopse

God maak geen geheim daarvan hoe Hy ons deur hierdie lewe gaan neem nie. Dit is Sy krag wat ons instaat stel. Die vraag is egter gebruik jy Sy krag op Sy manier? Vind die video op Youtube: https://youtu.be/J4rRpcIYmro The post Ware Noord – Geopenbaarde Geheime first appeared on Deo Victoria Newcastle.