Sa Gemeente Noordwyk Preke

Informações:

Sinopse

Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei is kinders van God.

Episódios

  • Nou het ek U self gesien

    08/03/2020 Duração: 21min

    "Net daarna het die Gees Hom weggevat die woestyn in."

  • Verhoudings

    23/02/2020 Duração: 21min

    Matt 22:37-39“ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself’ “.

  • Grondslag van gesonde verhoudings

    09/02/2020 Duração: 23min

    "En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar."

  • As God nie by jou is nie, hoe sal jy dit weet?

    26/01/2020 Duração: 29min

    'Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek se vir jou: Moenie bang wees nie, Ek help jou.

  • Waar om jou legkaart te begin...

    12/01/2020 Duração: 23min

    ...Onthou...wees sterk en vertrou My met alles in jou! Moenie vir iets of iemand skrik of bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou waar jy ook al gaan."

  • Die Gesalfde Christus en Messias

    24/11/2019 Duração: 25min

    "Eer aan God in die Hoogste Hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!"

  • Hoop vir almal.

    29/10/2019 Duração: 16min

    'Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees.!'

  • Omgee

    15/10/2019 Duração: 31min

    "Wie van hierdie drie is volgens jou die naaste van hom wat onder die rowers verval het?"

  • Familie bande

    23/09/2019 Duração: 22min

    “Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel.

  • Bome wat getuig van God

    09/09/2019 Duração: 25min

    "Hy het gedoen wat reg is in die oe van die Here."

  • Jou oog gevestig op Jesus

    28/08/2019 Duração: 24min

    "Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, ...laat ons die wedloop wat vir ons voorlê met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus"

  • Waarde van fisiese en psigiese rus

    14/08/2019 Duração: 31min

    "Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee." 

  • Christus is die middelpunt van alles.

    29/07/2019 Duração: 32min

    'Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer.'

  • Super Hero's

    16/07/2019 Duração: 30min

    Terwyl ek deur julle stad geloop en kyk het na die plekke waar julle aanbid, het ek ook 'n altaar gekry waarop geskrywe staan: ‘Aan 'n onbekende god.’ "Nou ja, wat julle aanbid sonder om daarvan kennis te hê, verkondig ek aan julle."

  • Spirituele gesondheid

    24/06/2019 Duração: 29min

    'Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. Om jou liggaam te oefen , het wel 'n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat 'n belofte van lewe, vir nou en die toekoms.'

  • Geloofsfiksheid

    10/06/2019 Duração: 24min

    "Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus."

  • Nuwe lewe

    12/05/2019 Duração: 23min

    "Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper...."

  • Jesus se oorwinnende opstanding

    28/04/2019 Duração: 19min

    'Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte.'

  • The plot against Jesus

    19/04/2019 Duração: 31min

    "Now the betrayer had arranged a signal with them:"The one I kiss is the man; arrest him."

  • Jesus se versoenende dood

    14/04/2019 Duração: 21min

    Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.

página 1 de 13